Angela Kotze – Die Pyltjie en Die Liedjie
Angela Kotze se nuutste oorspronklike enkelsnit, ‘Die Pyltjie en Die Liedjie’, is geïnspireer deur die bekende gedig ‘The Arrow and the Song’ deur Henry Wadsworth Longfellow. Die lied ondersoek die krag van woorde, musiek en die invloed wat dit op mense se lewens kan hê lank nadat dit die wêreld ingestuur is. Deur die beeld van 'n pyltjie wat die lug in geskiet word en 'n lied wat sy eie […]