Philippus Tromp – Nictus Holdings Limited
In die volgende episode van Sakegesprekke het ons die voorreg om met Philippus Tromp, Groep Besturende Direkteur van Nictus Holdings Limited, te gesels. Hierdie gesprek gaan nie net oor besigheid en groot titels nie. Ons probeer om die mens agter die sukses beter te leer ken — sy pad, sy perspektief op leierskap, besigheid in Namibië en die dinge wat hom dryf. Want ons glo ’n goeie sakegesprek gaan oor […]