Sakegesprekke Post

Gys Joubert – Gondwana Collection Namibia

todayAugust 7, 2026

Background

Ons is baie opgewonde oor ons eerste episode van Sake Gesprekke op Nova 1035 in samewerking met Netwerk vir Afrikaans.
Ons eerste gas is Gys Joubert, die besturende direkteur en uitvoerende hoof van Gondwana Collection Namibia.
Ons bespreek verskeie besigheids kwessies soos die impak van olie en gas op die toerisme bedryf, die belangrikheid van ontwikkeling van mense, die kultuur in Gondwana en ‘n paar meer persoonlike vrae aan Gys.

Written by: Karlien Kruger


Contact Us

Nova-phone-icon
Office:
Phone: 083 000 1000
Nova-phone-icon
Studio:
Phone: 083 000 1035
Telegram: 083 000 1035
Whatsapp: 083 000 1035
Nova-marker-icon
Location:
42 & 44, Hyper Motor City, Maxwell Street, Windhoek

FOLLOW US ON FACEBOOK