SAKEGESPREKKE

todayAugust 11, 2026

Background

Sakegesprekke is ‘n maandelikse radio program saam met Wilmar Fourie van Netwerk vir Afrikaans, wat elke eerste Vrydag van die maand uitgesaai word. 

In hierdie inspirerende gesprekke ontmoet ons suksesvolle Namibiese sakelui om te hoor hoe hulle hul ondernemings opgebou het, watter uitdagings hulle oorkom het, wat hulle oor leierskap en entrepreneurskap geleer het, en hoe hulle die toekoms van besigheid in Namibië sien. 

Ons kyk ook verder as ons landsgrense na nuwe idees, innovasie en ekonomiese ontwikkeling in ander dele van Afrika, en ondersoek hoe hierdie tendense geleenthede vir Namibiese besighede kan skep. 

Sakegesprekke is ‘n platform vir inspirasie, praktiese insigte en betekenisvolle gesprekke oor die mense en idees wat die ekonomiese landskap van Namibië en Afrika help vorm. 

Contact Us

Nova-phone-icon
Office:
Phone: 083 000 1000
Nova-phone-icon
Studio:
Phone: 083 000 1035
Telegram: 083 000 1035
Whatsapp: 083 000 1035
Nova-marker-icon
Location:
42 & 44, Hyper Motor City, Maxwell Street, Windhoek

FOLLOW US ON FACEBOOK