John Rock Prophet – Wegholtrein
John Rock Prophet kuier by Nova om te gesels oor sy nuutste enkelsnit, Wegholtrein. In hierdie onderhoud vertel hy meer oor die storie en inspirasie agter die liedjie, sy kreatiewe proses en die gedagtes en ervarings wat sy musiek beïnvloed. Ons leer ook die man agter die musiek 'n bietjie beter ken, hoor wat hom inspireer om aan te hou skryf en skep, en vind uit wat ons in die […]