Interviews

50 Years in the Sky – Oom Oppies Opperman

todayNovember 16, 2026

Background

Op 14 November 2026 vier ons ‘n besonderse mylpaal wanneer Oom Oppies Opperman 50 jaar in die lug as valskermspringer herdenk!

Sy ongelooflike avontuur het op 14 November 1976 in Tsumeb begin. En om hierdie geleentheid nóg meer spesiaal te maak, gaan hy weer die lugruim aandurf met presies dieselfde vliegtuig waaruit hy 50 jaar gelede sy heel eerste sprong gemaak het – die Cessna 170, met registrasienommer VS-DPP!

Written by: Karlien Kruger


Events

Contact Us

Nova-phone-icon
Office:
Phone: 083 000 1000
Nova-phone-icon
Studio:
Phone: 083 000 1035
Telegram: 083 000 1035
Whatsapp: 083 000 1035
Nova-marker-icon
Location:
42 & 44, Hyper Motor City, Maxwell Street, Windhoek

FOLLOW US ON FACEBOOK