Interviews

John Rock Prophet – Wegholtrein

todayNovember 13, 2026

Background

John Rock Prophet kuier by Nova om te gesels oor sy nuutste enkelsnit, Wegholtrein. In hierdie onderhoud vertel hy meer oor die storie en inspirasie agter die liedjie, sy kreatiewe proses en die gedagtes en ervarings wat sy musiek beïnvloed.
Ons leer ook die man agter die musiek ‘n bietjie beter ken, hoor wat hom inspireer om aan te hou skryf en skep, en vind uit wat ons in die toekoms van hom kan verwag.

Skakel in en ontdek die storie agter Wegholtrein – want elke liedjie het ‘n storie, en hierdie een is beslis die moeite werd om te hoor!

Written by: Karlien Kruger


Events

Contact Us

Nova-phone-icon
Office:
Phone: 083 000 1000
Nova-phone-icon
Studio:
Phone: 083 000 1035
Telegram: 083 000 1035
Whatsapp: 083 000 1035
Nova-marker-icon
Location:
42 & 44, Hyper Motor City, Maxwell Street, Windhoek

FOLLOW US ON FACEBOOK