Interviews

Robbie Wessels se Nuwe Liedjie

todayMay 26, 2026

Background

Robbie Wessels het onlangs ‘n nuwe liedjie vrygestel en die lied is geïnspireer deur ’n persoonlike tyd in sy lewe toe hy rus gaan soek het aan die Weskus… en dit gevind het in Lambertsbaai. Dis ’n eerlike, opregte song oor ontsnap, asemhaal en weer jouself vind.

Written by: Karlien Kruger


Contact Us

Nova-phone-icon
Office:
Phone: 083 000 1000
Nova-phone-icon
Studio:
Phone: 083 000 1035
Telegram: 083 000 1035
Whatsapp: 083 000 1035
Nova-marker-icon
Location:
42 & 44, Hyper Motor City, Maxwell Street, Windhoek

FOLLOW US ON FACEBOOK