N Amerikaner Sing Sonvanger
In 2017 het Camille Van Niekerk Afrikaans begin leer, nadat sy in California met n Suid Afrikaner getrou het. Kort voor lank het sy verskeie videos op Facebook begin post, waar sy gewilde Afrikaanse liedjes sing; dis haar manier om Afrikaans te leer. Sedert dan het sy n hele volgeling bymekaar gemaak, en selfs al deur Namibia en Suid Afrika getoer. Luister hier na haar opname van Valiant Swart se […]