Blogs

Katja Pieters Se Liefdeslewe Is N Ware Sprokiesverhaal.

todayApril 13, 2024 30380 51 4

Background
share close

KatjaPieters

Soos die hele land, het ek dol verlief geraak op die persoon wat Katja Pieters, van Kyknet se Op My Eish seisoen 3 is.

So nou dat die reeks klaar is, het ek vinnig met haar opgevang om te hoor hoe dit met haar gaan, en wat die storie agter die storie oor haar liefdeslewe is.

En wat n mooi verhaal is dit nie!

Luister hier:

Written by: Anne Mans

Rate it

Contact Us

Nova-phone-icon
Office: Phone: 083 000 1000
Nova-phone-icon
Studio: Phone: 083 000 1035
SMS: 1035 (N$2 / sms)
Telegram: 083 000 1035
Whatsapp: 083 000 1035
Nova-marker-icon
Location: 3rd Floor Old Power Station Armstrong Street, Windhoek

FOLLOW US ON FACEBOOK

0%