Blogs

Altyd ‘n Namibiese Vlag by die Schoonwinkel Tweeling

todayMarch 4, 2026

Background

Ek ken die Schoonwinkel tweeling al baie jare en hulle is altyd besig om ‘n fondsinsameling vir iemand te doen. Albei broers was jare lank by die Suid Afrikaanse polisie en almal wat hul ken het baie respek vir hulle. Dit was opmerklik dat hul altyd ‘n Namibiese vlag by hul het, en aangesien hul nie Namibiese burgers is nie, was ek nuuskierig om uit te vind hoekom.

 

 

Written by: Karlien Kruger


Contact Us

Nova-phone-icon
Office:
Phone: 083 000 1000
Nova-phone-icon
Studio:
Phone: 083 000 1035
Telegram: 083 000 1035
Whatsapp: 083 000 1035
Nova-marker-icon
Location:
42 & 44, Hyper Motor City, Maxwell Street, Windhoek

FOLLOW US ON FACEBOOK