Interviews

Robbie Wessels – Als Vir Die Bok

todaySeptember 11, 2026

Background

“Als vir die Bok” is Robbie se splinternuwe Springbok rugby lied. Hy het hom geskryf op die wysie van die bekende treffer “I would do anything for love” deur Meatloaf. Dit is n lekker geesvang lied vol lekker komedie oomblikke. Die idee vir die lied het ontstaan toe hul orkes op toer was. Hul was besig om na “I would do anything for love” te luister toe Marnus van der Berg, Robbie se klankman vir hom sê “Hierdie moet n rugby lied word” Die res is Geskiedenis.

Luister hier na Karlien se gesprek met Robbie, en sy nuwe liedjie:

Written by: Karlien Kruger


Contact Us

Nova-phone-icon
Office:
Phone: 083 000 1000
Nova-phone-icon
Studio:
Phone: 083 000 1035
Telegram: 083 000 1035
Whatsapp: 083 000 1035
Nova-marker-icon
Location:
42 & 44, Hyper Motor City, Maxwell Street, Windhoek

FOLLOW US ON FACEBOOK