Blogs

Klein Kwagga Op Die Kelly Clarkson Show

todayMarch 9, 2024 34

Background
share close

Klein Kwagga Kelly C

Einde verlede jaar het n bitter cute kleine seuntjie uit Suid Afrika VIRAL gegaan vir sy dans passies. Jip! Ek praat van Klein Kwagga.

Ek weet nie, dis net een van die videos wat ek regtig oor en oor kan kyk, sonder om uitgekyk te raak! 

Klein Kwagga se ouers het hom afgeneem waar hy by sy sussie se dans konsert, op die verhoog saam gedans het, op Bernice West se liedjie – Lyfie. En, almal wat almal is het sedert dan op die Klein Kwagga treintjie geklim. Maar, nie te lank terug nie, het sy viral video die aandag van Kelly Clarkson getrek. Hoe cool is dit?

Sy het hom op haar show gehad, the Kelly Clarkson Show, as deel van haar ‘What I’m Liking’ segment.

Kyk hier:

Klein Kwagga/The The Kelly Clarkson Show – YouTube

Written by: Anne Mans

Rate it

Contact Us

Nova-phone-icon
Office: Phone: 083 000 1000
Nova-phone-icon
Studio: Phone: 083 000 1035
SMS: 1035 (N$2 / sms)
Telegram: 083 000 1035
Whatsapp: 083 000 1035
Nova-marker-icon
Location: 3rd Floor Old Power Station Armstrong Street, Windhoek

FOLLOW US ON FACEBOOK

0%