Blogs

Katja Pieters Gesels Oor ‘Op My Eish’

todayFebruary 17, 2024 2355 7

Background
share close

Katja Pieters

Namibia se eie Katja Pieters kan tans gesien word in die derde seisoen van Kyknet se Op My Eish.  Suid Afrikanse sanger Brendan Pyper soek na liefde, en sover lyk dit of hy dit gevind het.

Die finale episode sal gedurende die eerste week van April op Kyknet (kanaal 144) uitgesaai word, maar tot dan, weier Katja om enige geheime te verklap.

Ek het darem so bietjie met haar kon gesels oor haar tyd op die show.

Luister hier!

Written by: Anne Mans

Rate it

Contact Us

Nova-phone-icon
Office: Phone: 083 000 1000
Nova-phone-icon
Studio: Phone: 083 000 1035
SMS: 1035 (N$2 / sms)
Telegram: 083 000 1035
Whatsapp: 083 000 1035
Nova-marker-icon
Location: 3rd Floor Old Power Station Armstrong Street, Windhoek

FOLLOW US ON FACEBOOK

0%