Interviews

111 Results / Page 8 of 13

Background

Interviews

Pallium Association

Karlien spoke to Dr. Michaela Fink, a member of the board of Pallium eV about the support that they give to Johan Kruger and his Project Dignity in Swakopmund as well as other institutions.  Pallium Association started more than 20 years ago as a Student Initiative It all began twenty years ago with the renovation of a hut in Namibia that had provided shelter for abandoned children. At that time, […]

todayJuly 3, 2026

Interviews

Demarie op Nova 1035

Karlien gesels met Demarie oor haar nuwe enkelsnit '19'. Haar liedjie is 'n persoonlike reis oor grootword, onafhanklikheid en die mens wat jy besig is om te word.

todayJuly 2, 2026

Interviews

Netwerk Vir Afrikaans Se Gholfdag Is Om Die Draai

Netwerk vir Afrikaans bied 10 Julie hulle jaarlikse Gholfdag aan. Die dag dien as n fondsinsameling vir Netwerk se drie hoof projekte, die studie-, geskiedenis- en onderwysfondse. Anne, en David het met Wilmar gesels, om so bietjie meer uit te vind oor die dag, en natuurlik oor Netwerk Vir Afrikaans. Meer informasie beskikbaar HIER.  

todayJune 30, 2026

Interviews

Adam Tas en “Die Hoekoms”

Karlien gesels met Adam Tas, die boeredigter uit die bosveld oor sy splinternuwe enkelsnit “Die Hoekoms”. Dit is sy nuuste vrystelling geskryf deur Sunette Bridges. Hierdie liedjie kom uit die hart en vertel van die paaie wat ons stap, die vrae wat ons vra, en die hoop wat ons dra vir môre.\ Om na die gesprek en liedjie te luister: Om die musiek video van "Die Hoekoms” te kyk: https://youtu.be/ceXYkBQV77U […]

todayJune 25, 2026

Contact Us

Nova-phone-icon
Office:
Phone: 083 000 1000
Nova-phone-icon
Studio:
Phone: 083 000 1035
Telegram: 083 000 1035
Whatsapp: 083 000 1035
Nova-marker-icon
Location:
42 & 44, Hyper Motor City, Maxwell Street, Windhoek

FOLLOW US ON FACEBOOK