Interviews

Netwerk Vir Afrikaans Se Gholfdag Is Om Die Draai

todayJune 30, 2026

Background

Netwerk vir Afrikaans bied 10 Julie hulle jaarlikse Gholfdag aan. Die dag dien as n fondsinsameling vir Netwerk se drie hoof projekte, die studie-, geskiedenis- en onderwysfondse. Anne, en David het met Wilmar gesels, om so bietjie meer uit te vind oor die dag, en natuurlik oor Netwerk Vir Afrikaans.

Meer informasie beskikbaar HIER.

 

Written by: Anne Mans


Contact Us

Nova-phone-icon
Office:
Phone: 083 000 1000
Nova-phone-icon
Studio:
Phone: 083 000 1035
Telegram: 083 000 1035
Whatsapp: 083 000 1035
Nova-marker-icon
Location:
42 & 44, Hyper Motor City, Maxwell Street, Windhoek

FOLLOW US ON FACEBOOK