Interviews

Adam Tas en “Die Hoekoms”

todayJune 25, 2026

Background

Karlien gesels met Adam Tas, die boeredigter uit die bosveld oor sy splinternuwe enkelsnit “Die Hoekoms”.
Dit is sy nuuste vrystelling geskryf deur Sunette Bridges.
Hierdie liedjie kom uit die hart en vertel van die paaie wat ons stap, die vrae wat ons vra, en die hoop wat ons dra vir môre.\

Om na die gesprek en liedjie te luister:

Om die musiek video van “Die Hoekoms” te kyk:

https://youtu.be/ceXYkBQV77U

 

Written by: Karlien Kruger


Contact Us

Nova-phone-icon
Office:
Phone: 083 000 1000
Nova-phone-icon
Studio:
Phone: 083 000 1035
Telegram: 083 000 1035
Whatsapp: 083 000 1035
Nova-marker-icon
Location:
42 & 44, Hyper Motor City, Maxwell Street, Windhoek

FOLLOW US ON FACEBOOK