Dinsdag aand, 18 Maart 2025, het Swakopmunders aan die slaap geraak in n droë dorpie. Wel, so droog soos die kusdorpie kan wees. En Woensdag oggend was alles papnat, met reën wat aanhou val.
Wat n ongewone gebeurtenis.
Dr. Schwietering Straat in Vineta is gesluit na ongelooflike reënval!
Video bygedra; onbekend.
Dr. Schwietering Straat in Vineta net voor sluiting.
Video bygedra; onbekend.
By die Mole.
Video bygedra; onbekend.
Self Hentiesbaai het bietjie reënval gekry!
Beide videos bygedra; onbekend.
En Walvisbaai het ook nie uitgemis nie.
Video bygedra; onbekend.