Reënval In Swakopmund
Dinsdag aand, 18 Maart 2025, het Swakopmunders aan die slaap geraak in n droë dorpie. Wel, so droog soos die kusdorpie kan wees. En Woensdag oggend was alles papnat, met reën wat aanhou val. Wat n ongewone gebeurtenis. Dr. Schwietering Straat in Vineta is gesluit na ongelooflike reënval! Video bygedra; onbekend. Dr. Schwietering Straat in Vineta net voor sluiting. Video bygedra; onbekend. By die Mole. Video […]