Blogs

Die Engelsmanne Praat Afrikaans

todayMay 8, 2025 4

Background
share close

Afrikaans

Op die 8ste Mei vier ons 100 jaar van Afrikaans.  Alhoewel Afrikaans ongeveer 300 jaar oud is, is dit slegs een honderd jaar vandat Afrikaans as ‘n amptelike taal in Suid Afrika aanvaar is.  Nie almal wat by Nova werk het in ‘n Afrikaanse huis groot geword nie.  As jy na hul name kyk sal jy dadelik besef dat David Bishop en Ian Fraser volbloed Engelsmanne is.  Karlien het besluit om hul vaardighede in Afrikaans toets, en verbasend genoeg het hierdie twee manne heel goed gevaar.  

Van die betekenis van woorde, uitsprake en Afrikaanse tongknopers, luister gerus hoe goed die manne hul van hul taak gekwyt het.

 

Written by: Karlien Kruger

Rate it

Contact Us

Nova-phone-icon
Office: Phone: 083 000 1000
Nova-phone-icon
Studio: Phone: 083 000 1035
SMS: 1035 (N$2 / sms)
Telegram: 083 000 1035
Whatsapp: 083 000 1035
Nova-marker-icon
Location: 3rd Floor Old Power Station Armstrong Street, Windhoek

FOLLOW US ON FACEBOOK