Nova

Windpomp Bash 27 September 2025

Die jaarlikse Windpomp Bash vind die naweek van 26 en 27 September plaas by Windpom 14. Groot pryse om te wen en Adam Tas tree ook op.
Baie stalletjies, lekker kos, ‘n biertuin en ander musiek vir die res van die familie terwyl die hengelaars die groot visse probeer uittrek.
Vir meer inligting skakel Jaco by 081 287 7867

Exit mobile version